Veronica Cartwright

Veronica Cartwright
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Veronica A. Cartwright
Geboorte 20 April 1949 (1949-04-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1958–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Veronica Cartwright (gebore 20 April 1949) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Birds (1963), Alien (1979), The Witches of Eastwick (1987), en Scary Movie 2 (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy